Sedert 2015 is daar studente-onrus in Suid-Afrika. Dit is deel van die onverkwiklike, gewelddadige werklikheid wat as die nuwe Suid-Afrika bekend staan. Die studente-onrus het in Maart 2015 begin met die RhodesMustFall-beweging [RMF]. Max du Preez het die eis vir … Lees verder
Etiket: Andile Mngxitama
Redakteursforum versoek interdik teen ‘Black Land First’
Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum, wat soos omtrent alles in die land slegs oor ‘n Engelse akronomiem, SANEF, beskik, sou vandag ‘n aansoek om ‘n interdik in die Suid-Gautengse Hooggeregshof teen Black First Land First (BLF) liasseer. Dit volg op betogings verlede … Lees verder
BFLF-lede bestorm Madonsela se kantoor oor ‘gesteelde miljarde’
‘n Groep onder leiding van ‘n voormalige EFF-lid, wat bekendstaan as “Black First Land First” eis dat die Openbare Beskermer ‘n ondersoek bespoedig oor 26 miljard rand wat voor 1994 na bewering by die Reserwebank gesteel is.
Die groep het … Lees verder
Binnegeveg in EFF lei tot geweld
EFF-parlementslid, Andile Mngxitama wou die media toespreek, maar moes noodgedwonge sy inligtingsessie Donderdag uitstel toe lojaliste van Julius Malema verrigtinge met geweld ontwrig het.
Mngxitama ondersoek bewerings gemaak deur die leier van die Patriotiese Alliansie, Gayton McKenzie.
Hy het Woensdag … Lees verder