Sapa herhaal naakte Amerikaanse propaganda

Sapa het Vrydag naakte Amerikaanse en NAVO-propaganda herhaal waarin “berig” word dat “strawwe maatreëls” teen “Russiese aggressie” teen die Oekraïne ná die NAVO-beraad in Wallis sal volg.

Amerika en die Europese Unie gaan na verwagting nuwe gekoördineerde sanksies teen Rusland … Lees verder

VSA, NAVO verhoog magsopbou teen Rusland

Die VSA het in ‘n verdere magsopbou teen Rusland, die missielkruisboot die Vella Gulf na die Swart See gestuur om “vrede en stabiliteit” in die streek te beskerm, het die Amerikaanse vloot in ‘n persverklaring gesê.

Net in Julie, het … Lees verder

NAVO, VSA waarsku Rusland om nie Russe in Oekraïne te steun nie

Rusland het die Oekraïne gewaarsku dat enige militêre optrede in die suide en ooste van die land tot ‘n burgeroorlog kan lei.

Russies-sprekende inwoners het Maandag onafhanklikheid van die Oekraïne verklaar en staatsgeboue in verskeie stede in die ooste van … Lees verder