ANC-Jeugliga het geen voorneme of skuld te betaal nie

Die African National Congress se Jeugliga het Maandag geen voorneme gehad om sy skuld van meer as R15 miljoen te delg om ‘n finale bevel van likwidasie te vermy nie.

In plaas daarvan, het sy prokureurs in die Suid-Gautengse Hooggeregshof … Lees verder

Jeugliga sonder geld bied verskonings aan

ancylDie ANC-jeugliga het Dinsdag om verskoning gevra aan almal wat hy in die verlede verontreg en beledig het.

“Dit is belangrik dat ons op die spesiale geleentheid ’n openbare verskoning rig aan almal wat deur die organisasie verontreg en beledig … Lees verder

ANC-jeugliga dreig koerantredakteurs met geweld

Die ANC-Jeugliga in Mpumalanga het ‘n herrie veroorsaak toe hulle verskeie lede van die media in ‘n verklaring gedreig het.

Isaac Mahlangu, die provinsiale sekretaris van die ANCYL, het Maandag dreigemente in die vorm van ‘n verklaring aan City Press … Lees verder

ANC-jeug wil hê Caster moet steeds as ”n meisie hardloop’

Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, sê die organisasie gaan hom daarvoor beywer dat die omstrede 800m-atleet Caster Semenya steeds as “‘n meisie kan hardloop”.

Malema het gisteraand by ‘n dinee ter viering van die ANC-jeugliga se 65ste bestaansjaar … Lees verder