Manuel en Motlanthe tree uit

‘n Parlementêre program het die duidelikste aanduiding tot nog toe gegee dat adjunk-president Kgalema Motlanthe en minister in die presidensie, Trevor Manuel, nie sal terugkeer na die parlement na die verkiesings nie.

Die program toon dat LP’s Dinsdag afskeidshuldeblyke vir … Lees verder

ANC sê DA-saak teen buitelandse kiesers maak nie sin

Die ANC sê die DA het oorreageer deur hom tot die Hooggeregshof te wend oor ‘n wetsontwerp wat mense wat in die buiteland woon kan verhoed om vir die provinsiale verkiesings te registreer.

Die ANC se hoofsweep, Stone Sizani, sê … Lees verder