‘Polisie het nie namens Lonmin by Marikana opgetree nie’

marikanaBrigadier Adrian Calitz, het ontken dat die polisie-operasie by op 16 Augustus 2012 te Marikana daarop gemik was om die staking deur Lonmin-mynwerkers te beëindig.

Calitz was die polisie se operasionele bevelvoerder tydens die gebeure naby Rustenburg toe twee twistende … Lees verder

‘Stem of die Boere is terug!’

Die ANC se adjunk-president Cyril Ramaphosa het Limpopo se inwoners gewaarsku om te stem of anders sal die “Boere” terug aan bewind kom.

“As jy nie stem nie sal die Boere weer kom om ons te beheer,” het Ramaphosa glo
Lees verder