Dan Roodt: PRAAG se doelwitte vir 2016

Hier aan die begin van die skrikkeljaar 2016 is dit waarskynlik ‘n goeie idee om te besin oor wat ons bereik het en nog steeds moet bereik. PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, is in 2000 gestig en is dus letterlik ‘n … Lees verder

Dan Roodt: Volksmoord en terrorisme moet in SA beveg word

Die politiek in Suid-Afrika is nie baie gesofistikeerd nie. Sedert 1994 word daar baie hard gewerk om van ons “net nog ‘n Afrikaland” te maak, terwyl die politiek in slagspreuke rondom “apartheid” en “rassisme” verval het. Die linkse beweging in … Lees verder

Dan Roodt: NG Kerk: Gebruik homo-kwessie om APK en NGK te herenig

Die nuus dat die NG Kerk se Algemene Sinode onder druk van ‘n linkse faksie van kultuurmarxistiese akademici besluit het om homoseksualiteit vanuit die Bybel te regverdig, het skokgolwe deur die kerk gestuur en vrese vir skeuring word deur verskeie … Lees verder

Dan Roodt: Afrikanervolksmoord: Wie sit daaragter?

Met Suid-Afrika se astronomiese moordsyfer wat gister weer bekendgemaak is, is dit helder dat geweldsvlakke in die land toeneem eerder as afneem. Gruwelike plaasmoorde, huisrowe en verkragtings kombineer om die situasie vir baie mense onhoudbaar te maak, wat eenvoudig … Lees verder