ANC IS MEDEVERANTWOORDELIK VIR PRAAGSE BLOEDVERGIETING

Die president van Rusland het so pas sy "morele verantwoordelikheid" erken teenoor Tsjeggië betreffende die onderdrukking van die Praagse Lente-opstand van 1968 waarin 100 mense gesterf het.

Die ANC het ten tye van die Sowjet-inval in 1968 sy uitdruklike steun … Lees verder