Aanklagte teen swart UV-amokmakers onvoorwaardelik teruggetrek

Aanklagte teen twee swart studente wat aanvanklik op 24 Februarie in hegtenis geneem is tydens die oproer by die Universiteit van die Vrystaat (UV) is onvoorwaardelik teruggetrek.

Die oproer deur ‘n groep skoonmakers en studente het tot vandalisme en openbare … Lees verder

Nog ‘n dag van amok in Durban, Johannesburg

Oproeriges het Maandag Jozini in die noorde van KwaZulu-Natal tot stilstand gedwing.

Die oproermakers versper paaie met vullis, en sake-ondernemings en skole moes sluit weens dreigemente van geweld.

Inwoners is glo ontevrede oor swak dienslewering, veral ‘n tekort aan water. … Lees verder

Oproeriges brand skole, beskadig 50 voertuie

Spanning in Alberton het daartoe gelei dat die Ekurhuleni Metropolisie op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas is.

‘n Metropolisiewoordvoerder, Wilfred Kgasago, sê dit is nog nie duidelik waaroor die oproer handel nie, maar hy sê staatsgeboue word geteiken.

Gewelddadige oproer in … Lees verder

Swart inwoners by Burgersfort maak amok

Inwoners van Gaselepe, buite Burgersfort in Limpopo het amok gemaak nadat skietwerk by ‘n nabygeleë myn na bewering ‘n man se lewe geëis het.

Die polisie sê die slagoffer is na bewering na skietwerk by die Bokoni platinum-myn deur ‘n … Lees verder