Amnestie Internasionaal vra wapenverbod teen Israel

Image
Hellfiremissiel afgevuur deur Amerikaanse helikopter

Getuienis het te voorskyn gekom van Israel se gebruik van Amerikaans vervaardigde wapens gedurende die oorlog in Gasa, insluitend witfosfor artillerie bomme, 227kg bomme en Hellfire-missiele.

In 'n verslag wat Maandag vrygestel is, het Amnestie … Lees verder