Leon Lemmer: Samuel Francis oor ‘n tuisland vir blankes

My vorige rubriek (Praag 18 September) handel oor Samuel Francis (1947-2005) se boek, Essential writings on race (New Century Foundation, 2007, 119p; Amazon Kindle $5,64). Ek het egter sy omvattende derde hoofstuk oor die kwessie van ‘n tuisland … Lees verder

Die Vallei van die Kieries en Ubuntu

Ek glo dat as jy kritiseer, moet jy die alternatief ook kan aanbied.

In die Afrikaner en sy leiers se soeke na die ideale plan deur die Gesprek, kom die ondergenoemde staaltjie by my op. Dit moet gelees word in … Lees verder