Twee vermeende onwettige hengelaars wat twee weke gelede in hegtenis geneem is vir die verkragting van ’n Amerikaanse vrou in die Tsitsikamma Nasionale Park het dié week in die Stormsrivier-landdroshof skuld erken.
Die polisie se adjudant-offisier Gerda Swart sê Juame … Lees verder