Onderhoud van Griekse joernalis oor ebola

‘n Griekse joernalis het ‘n Amerikaanse regskenner gevra waar die ebolavirus vandaan kom en hoekom dit so vinnig versprei.

Aggeliki Dimopoulou het vir die Griekse nuuswebwerf tvxs.gr met internasionale regskenner professor Francis A. Boyle gesels oor die oorsprong en gevolge … Lees verder

Kommer oor ebola laai op

Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê Suid-Afrikaanse mediese deskundiges is na lande gestuur wat deur ebola geteister word.

Motsoaledi het die portefeuljekomitee belas met gesondheid oor die departement se jaarverslag ingelig.

Die Departement het ‘n ongekwalifiseerde ouditverslag vir die … Lees verder