Trump trek voor Clinton in Ohio en Florida, twee sleutelstate

Met slegs agt weke oor voor die Amerikaanse presidentsverkiesing, trek Donald Trump voor Hillary Clinton in meningsopnames in beide Ohio en Florida, twee van die sleutelstate wat gewoonlik die wenner in die wedstryd om Withuis toe te gaan, bepaal.

‘n … Lees verder

Trump: Swart kiesers hou meer van my as van Obama

Donald Trump, die sterkste kandidaat om die Republikeinse benoeming in die Amerikaanse presidentsverkiesing los te slaan, sê swart kiesers hou meer van hom as van die huidige swart president.

Hy het Saterdag gesê hy is vol vertroue hy kan sy … Lees verder