VSA militêre raadgewers na Irak terwyl Brent-ru-olie styg

Die Amerikaanse president, Barack Obama het aangekondig dat 300 Amerikaanse militêre raadgewers in Irak ontplooi is.

Die raadgewers sal die oorloggeteisterde land se weermag van raad te bedien oor hoe om weerstand te bied teen ‘n militante opmars van ISIS.… Lees verder

VSA ontken Merkel word afgeluister

German Chancellor Merkel holds a BlackBerry Z10 smartphone featuring high security Secusite software at the booth of Secusmart during her opening tour at the CeBit computer fair in HanoverDie Duitse regering het inligting bekom dat die kanselier, Angela Merkel, se selfoon deur Amerikaanse spioenasie-agentskappe gemonitor kan word.

Merkel het volgens haar woordvoerder met die Amerikaanse president, Barack Obama, in verbinding getree om die bewerings te toets.

Sy het … Lees verder

Markte verwelkom Yellen-benoeming as Fed-voorsitter

Die wêreld sal binnekort ‘n nuwe monetêre leier hê. Die Amerikaanse president, Barack Obama sal Janet Yellen eersdaags benoem as volgende voorsitter van die Federale Reserweraad.

Die 67-jarige Yellen wat tans ondervoorsitter is, sal, indien die Senaat die benoeming goedkeur, … Lees verder