Die Amerikaanse fiasko in Irak is besig om te verdiep.
Die Irakse weermag wat deur die VSA opgelei is ten bedrae van miljarde, verkeer in chaos, volgens die Washington Post.
Dié koerant beskik oor dokumentasie wat ‘n gebrek aan toerusting, … Lees verder