Duisende swart matrieks by eksamenkullery betrokke

Meer as 2 800 meestal swart matrikulante en ten minste 34 onderwysers en skoolhoofde van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap was glo betrokke by grootskaalse eksamenkullery, het Sapa berig.

Elijah Mhlanga, woordvoerder van die departement van onderwys, het gesê 2 089 … Lees verder

‘Amerika is die vriend van Islam’ ? Obama

Image
Barack Obama

President Obama het Maandag 'n nederige en vredeliewende gesig van Amerika aan die Islamitiese wêreld voorgehou in die eerste formele onderhoud sedert hy president geword het. Hy het sy eie Moslembande genoem en die hoop uitgespreek vir 'n … Lees verder