Brief: Selfs privaat mediese dienste is swak!

Ek is so bittermoeg oor die swak diens in SA! Ons ouer garde is beter gewoond en sluk maar swaar aan dié bitter pil. Ons betaal ons ore af vir medies ens. net om telkens geskok te word deur swak … Lees verder

Ambulans weier hulp in jongste Namibiese plaasaanval

‘n Bejaarde egpaar is Woensdagoggend op hul plaas naby Hochfeld in Namibië deur vier gewapende swart rowers aangeval, vasgebind, aangerand en beroof, het die Republikein berig.

Die naaste ambulansdiens het egter hulp aan die wit egpaar geweier.

Mnr. Gernot en … Lees verder

Verkragters ‘gedra hulle soos diere’

Die mans wat twee vroulike paramedici aangeval en een verkrag het, het hulle soos diere gedra, het pres. Jacob Zuma Sondag gesê.

“Dit is baie skokkend om te hoor dat mense wat ‘n diens aan die gemeenskap lewer op so … Lees verder

Paramedici gereeld teiken van aanvallers

Paramedici van Stasie 21 weier om uit te gaan na Durban Deep in Roodepoort nadat twee vroulike ambulansbestuurders Vrydagaand verkrag en onsedelik aangerand is.

Kollegas van die twee slagoffers wat by Stasie 21 gestasioneer was, is steeds ontsteld oor die … Lees verder