Landmyn eis agt na VSA se nuwe ambassadeur in Somalië land

‘n Landmynontploffing het dié week minibus net buite die Somaliese hoofstad, Mogadishoe aan flarde geruk en die lewens van minstens agt mense geëis en talle beseer, het ‘n ooggetuie gesê.

Niemand het onmiddellik aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar nie, maar … Lees verder

Amerikaanse ambassadeur in Suid-Korea aangeval

Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Korea, Mark Lippert, is op sy gesig en arm Donderdag in Seoul deur ‘n mesaanvaller gesteek wat gekant is teen voortgesette Amerikaans-Koreaanse militêre samewerking.

Die Verenigde State van Amerika het die “daad van geweld” veroordeel en … Lees verder

SA ambassadeur na Japan lieg oor doktorsgraad

Suid-Afrika se ambassadeur in Japan, Mohau Pheko, het Vrydag aan die SABC gesê sy spyt dat sy voorggee het sy het ‘n doktorsgraad.

Pheko het gelieg dat sy in 2000 haar PhD aan die Amerikaanse La Salle Universiteit verwerf het.… Lees verder

Harry Schwarz sterf

Harry SchwarzEen van die kleurrykste Suid-Afrikaanse politici het vandeesweek gesterf.

Schwarz is op 13 Mei 1924 in Duitsland gebore, en het as kind na Suid-Afrika gekom. Volgens ‘n huldeblyk deur die DA-leier, Helen Zille, was hy aktief in die stryd teen … Lees verder