Amateurs verantwoordelik vir Amerikaanse foltermetodes

Twee sielkundiges, amateurs wat nog nooit 'n gevangene ondervra het nie, was verantwoordelik vir die CIA se ondervragingstegnieke by gevangenisse soos Guantanamo wat wêreldwyd opspraak gewek het.

James Mitchell en sy vennoot Bruce Jessen van die maatskappy Knowledge Works het

Lees verder