Alonso wen onder die straatligte van Singapoer!

Fernando Alonso in sy rooi Ferrari het dit twee in ‘n ry gemaak met sy oorwinning tydens die 2010 Singapoer-Grand Prix. Hierdie oorwinning was nie genoeg om Mark Webber van die bopunt van die punteleer te lig nie, maar dit … Lees verder