Desiderius Erasmus (1466-1536) het in sy boek, Lof der Zotheid (1511), die najaging van eie belang (insluitende die ek-sindroom/selfliefde) en die kortsigtigheid van sy tydgenote aan die kaak gestel. Volgens hom sal die mens Dwaasheid nooit afskud nie omdat hy … Lees verder
Etiket: Allister Sparks
Boerehaatjoernalis Allister Sparks sterf
Die Boerhaatjoernalis en voormalige redakteur van die Rand Daily Mail, Allister Sparks (83) is oorlede volgens ‘n verklaring wat sy seun Michael gister uitgereik het. Sparks het na afloop van die Dakarkonferensie
met die ANC in 1987 gesê dat “dit … Lees verder
DA mobiliseer op grond van ras
Mmusi Maimane, Helen Zille se opvolger en gunsteling, het die leierskapsstryd by die DA se verkiesingskonferensie in Port Elizabeth met ‘n oorweldigende meerderheid gewen wat daarop dui dat Zille steeds die party agter die skerms sal beheer.
Die 34-jarige Maimane … Lees verder
Henry Jeffreys en Nico Koopman: twee van Die Burger se rubriekskrywers
Die Burger (6 deser, p 11) het pas aangekondig dat “vyf ervare rubriekskrywers” hulle buiging in dié koerant gaan maak, naamlik:
- Max du Preez, van Vrye Weekblad-faam, wat glo geen bekendstelling nodig het nie;
- Allister Sparks, oud-redakteur van die Rand
Leon Wessels se ‘onderhandelde revolusie’
deur Leon Lemmer
In Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede (Kaapstad: Umuzi, 2010, 367p) skryf Leon Wessels (gebore in 1946) oor sy lewensloop en sy siening van die plaaslike politiek. Die boektitel verwys na die Vrede van Vereeniging wat na die Anglo-Boereoorlog … Lees verder
Die hoofstroommedia se Zimbabwiese gehuigel
deur Manfred Delport
[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Volg Manfred op Facebook.
Die skynheiligheid van die linksverkramptes sal nooit ophou om my te verstom nie. ‘n Linksverkrampte, of is dit ‘n libgestremde, is iemand wat in sy lelieblanke voorstad