Sydney Gregan: DA-EFF-koalisie: ‘n Huwelik uit die hel?

Bespiegelinge dat die DA en die EFF moontlik in alliansie sal gaan om sekere munisipaliteite te regeer mag dalk vir baie na ‘n onmoontlikheid lyk, gesien die EFF se radikale standpunte oor sake soos grondonteiening, en so meer. Ook waar … Lees verder

Taakspan sal omstrede NOP-aspekte ondersoek

Flip Buys en Gwede Mantashe
Flip Buys en Gwede Mantashe

African National Congress ( ANC) se sekretaris-generaal Gwede Mantashe sê die omstrede ekonomiese aspekte van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) sal nie afgeskryf word nie.

Die Alliansie se ekonomiese beraad kon die naweek nie ooreenstemming bereik Lees verder