Dan Roodt: Die tragedie van Springbokrugby

Kom ons erken dit maar: In die Nuwe Suid-Afrika met sy afwaartse spiraal wat standaarde en prestasie betref, soek almal naarstiglik na ‘n tikkie voortreflikheid, die sweem van ‘n “wenner”. Vandaar dus die sware verantwoordelikheid wat op die Springbokrugbyspan gepak … Lees verder

Suidelike halfrond in rugby-eindstryd na bedenklike beslissing

Al vier spanne in vanjaar se halfeindronde van die wêreldrugbytoernooi in Engeland is van onder die ewenaar.

Hulle sal volgende naweek teen mekaar meeding om te bepaal wie ‘n week later in die eindstryd gaan speel.

Die Suidelike Halfrond het … Lees verder

Bismarck se rooikaart geskrap

Bismarck du Plessis
Bismarck du Plessis

Bismarck du Plessis se omstrede rooikaart wat hy tydens Saterdag se nederlaag teen die All Blacks gekry het, is van sy dissiplinêre rekord geskrap .

Die regsbeampte Terry Willis het in Maandag se dissiplinêre verhoor bevind dat … Lees verder

All Blacks, Springbokke speel in Soweto

Die All Black-afrigter Graham Henry het onbedoeld onthul dat Nieu-Seeland en Suid-Afrika hul drienasiesrugbywedstryd op 21 Augustus by die Soccer City-stadion in Soweto sal speel.

Suid-Afrikaanse amptenare moet steeds hul besluit aankondig om die wedstryd van Ellispark in Johannesburg te … Lees verder

Jonah Lomu speel weer rugby

Die voormalige All Black-superster, Jonah Lomu, het gister in Frankryk sy terugkeer tot rugby gemaak toe hy vir sy Franse Derde Divisie-span, Marseille-Vitrolles in hulle 63-18 oorwinning oor Motmelian uitgedraf het.

Die 34-jarige Lomu, wat op die internasionale verhoog losgebars … Lees verder

Kop op die Blok: Swart dag wag op Kiwi’

Moskou is ver van Frankryk van waar ‘n klein Korsikaan sy imperiale magte teen Rusland gewerp het. Berlyn van waar Adolf Hitler die voorbeeld van Napoleon verontagsaam het, is nie veel nader nie. Maar die Franse is ingewag deur die

Lees verder

Praag Rugby doen dit weer!

Meer verstommend nog, is sy profesie oor die verloop van die wedstryd. Asof hy die wedstryd vooraf gesien het, skryf hy gister:

"Hierdie is ‘n toets wat ‘n ou bekende chronologie gaan voortsit: Die All Blacks gaan te lank … Lees verder

Die kop op die blok s?: Springbokke wen Drienasies met naelskraapoorwinning oor NS

Wanneer die vure in al die stoomketels aangesteek is, is die Springbokke ‘n span sonder kwesplekke. ‘n Getraumatiseerde Britse en Ierse Leeuvoorpak sal nou nog bewerig vertel hoe dit voel om verpletter te word deur die skrumkrag van die Springbokke.