Suid-Afrika, die land van moord en doodslag

Moorde in Suid-Afrika het die afgelope finansiële jaar met bykans vyf persent toegeneem.

Die minister van Polisie, Nathi Nhleko sê daar is ‘n geringe afname in ander misdaad, maar moes erken dat geweldsmisdaad nie afgeneem het nie. Hy sê dit … Lees verder

Noorweë vra dat diplomaat gepos word na dronkbestuur

Die regering het bevestig dat hy ‘n amptelike versoek van Noorweë ontvang het om die diplomatieke immuniteit van ‘n senior diplomaat terug te trek.

Dié versoek is gerig nadat die swartman van ongeveer 50 na bewering in Oslo se sjiek … Lees verder

SA se dors na alkohol

Suid-Afrikaners drink sowat 5-miljard liter alkohol per jaar.

Trouens, alkohol het gesorg dat ‘n voormalige Suid-Afrikaanse maatskappy wat eers aan mynwerkers drank verkoop het, SAB Miller, tot een van die grootste multinasionale bedrywe ter wêreld gegroei het. Die maatskappy is … Lees verder

Dertien vas na plundery in Noordwes

Dertien persone is in Stella in Noordwes in hegtenis geneem vir openbare geweld nadat buitelanders se winkels geplunder is.

“Die polisie het ‘n klopjag uitgevoer op ‘n kroeg in Rekgaratlhile en die alkohol gekonfiskeer,” het Kealeboga Molale, woordvoerder van die … Lees verder

Minister se dood dalk te wyte aan alkohol

Die polisie in Limpopo het bevestig dat die bestuurder van die vragmotor wat die dood van ‘n minister en sy lyfwagte veroorsaak het, positief vir alkohol getoets het.

Die vragmotorbestuurder, wat in ‘n ongeluk met die minister van Staatsdiens en … Lees verder