Karel Combrinck: Israel quo vadis?

Die meeste Afrikaners het ‘n sagte plek vir Israel en die Israeli’s. Dit is omdat hulle parallelle sien tussen ons situasie en hulle s’n: Soos ons, het hulle ook ‘n moderne en ontwikkelde land uitgekap uit ‘n halfwoestyn en dít … Lees verder

SA: Hervormde Veiligheidsraad sal vrede en veiligheid verbeter

Suid-Afrika het onderneem voort te gaan om die hervorming van die VN tydens ons land se deelname aan die sitting van die VN se Algemene Vergadering, op die agenda te hou. President Jacob Zuma sal die afvaardiging na die jaarvergadering … Lees verder

RSG noem sluipmoord ‘politieke onverdraagsaamheid’

KwaMashu
KwaMashu

RSG het die jongste voorval van politieke geweld, ‘n politieke sluipmoord in KwaZulu-Natal, as ‘n voorbeeld van “politieke onverdraagsaamheid” beskryf.

In 1946 het die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies erken dat sulke optrede per definisie ‘n misdaad onder … Lees verder