Leon Lemmer: Wie het ons vaderland opgedonder?

In die Suid-Afrikaanse geskiedenis is daar ‘n Brit (eintlik ‘n Ier wat die groot Ierse hongersnood van 1847 beleef het) wie se nagedagtenis nie in afdoende mate in Afrikanergeledere gehuldig word nie. Op die vooraand van die Anglo-Boereoorlog (ABO) het … Lees verder

Jonathan Jansen oor sy moedertaal

deur Leon Lemmer

In die nuwe Suid-Afrika is daar baie nuwe dinge waaraan gewoond geraak moet word. Een hiervan is die kitsrektor. Hierdie term verwys na iemand wat nie oor tyd deur die range (van junior lektor tot lektor tot … Lees verder

Jonathan Jansen moet weens sy Afrikaansvyandigheid as rektor bedank

deur Dan Roodt

MEDIAVRYSTELLING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) OP 2 OKTOBER 2013

Die lesing wat prof. Jonathan Jansen voor ‘n gehoor van die English Academy of South Africa gelewer het en waarin hy die afskaffing van Afrikaans as onderrigtaal bepleit, … Lees verder

Djonnitin Jansen se rassistiese nyd

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Djonnitin Jansen, rektor van Kovsies, voel klaarblyklik weer afgeskeep en / of verveeld, en het derhalwe besluit om sy gunstelingteiken, Afrikaners, by te kom. Kan ook … Lees verder