Eiffeltoring in donkerte gehul na ISIS uit Aleppo gerook is

Siriese burgers van die oostelike dele van Aleppo het die strate ingevaar om die oorwinning van hul weermag oor terroriste te vier. Die vieringe word doodgeswyg in die Weste.

Volgens die Russiese woordvoerder van die president, Dmitri Peskof, is daar … Lees verder

Bevryde Aleppo vier fees

Terwyl ‘n amptelike verklaring oor die situasie uit Damaskus moet kom, het ‘n bron naby aan Siriese weermaghoofkwartier aan RIA Novosti gesê dat die weermag op die rand is daarvan om die stad van terroriste te bevry.

Jubelende Siriërs het … Lees verder

Weste speel viool terwyl hul regime-veranderingsprojek in Aleppo afbrand

Siriese terroriste wat uit die buiteland befonds word om van die land se president Assad ontslae te raak, het nou hulle Moses teëgekom.

Hulle is tans deur die Siriese weermag in die beleërde oostelike deel van Aleppo vasgekeer. Hul … Lees verder

Trump en Poetin hou eerste telefoongesprek

President Donald Trump en Russiese leier Wladimir Poetin het belowe om ISIS te pak ná ‘n diplomatieke deurbraak.

Die twee het ‘n gesprek oor die telefoon gehad minder as ‘n week nadat die Amerikaanse verkiesing beslis is. Die gesprek dui … Lees verder

Sirië sê rebelle dood burgerlikes

Die Siriese weermag sê die Noesra Front en, wat as ‘n terroristegroep bestempel word, het die afgelope drie dae die lewens van 84 mense, meestal vrouens en kinders, in Aleppo geëis in bombarderings wat die gebruik van chemiese wapens ingesluit … Lees verder

Rusland gaan voort met Siriese lugaanvalle

Die regering van Rusland sê hulle sal voortgaan met lugaanvalle op die ooste van die stad Aleppo teen ISIS-simpatiseerders.

Die lugaanvalle in Sirië is op stellings wat deur militante na aan ISIS beheer word.

Amerika eis dat die lugaanvalle dadelik … Lees verder

Genadelose Russiese aanslag op djihadi-vestings in Sirië

Russiese vegvliegtuie het ‘n genadelose aanslag op djihadistiese stellings in Sirië voorgesit.

Inwo­ners in die gebiede wat geraak word sê dat hulle ernstige tekorte aan kos en medisyne ondervind.

Die aanvalle teen dagbreek het groot brande in die Al-Mashhad- en … Lees verder

NAVO, VN wil nie aan Amerikaanse Aleppo-aas byt nie

Amerika probeer Rusland blameer vir die aanval op ’n konvooi wat hulp aan die meer as 78 000 vasgekeerde mense in die Siriese stad Aleppo moes bring.

Maar NAVO se sekretaris-generaal Jens Stoltenberg het geweier om te spekuleer oor wie … Lees verder

Russe woedend oor blaam vir hulpkonvooi-aanval

“Ons is werklik woedend oor hierdie aanval. Daar was ‘n lang proses van toestemming en voorbereiding voordat die konvooi toegelaat is om geïsoleerde burgerlikes te gaan bystaan,” het die Verenigde Nasies (VN) se spesiale gesant vir Sirië, Steffan de Mistura, … Lees verder

VSA en Rusland verleng Siriese skietstaking

Amerika en Rusland het ingestem om die skietstaking in Sirië met nóg 48 uur te verleng. ‘n Ooreenkoms tussen die twee lande is bereik sodat samesprekings oor die beëindigiging van die inval in Sirië hervat kan word.

Konvooie met noodvoorraad … Lees verder

As Sirte val, is Aleppo dalk volgende djihadistiese vesting

Libiese magte wat lojaal is aan die regering wat deur die Verenigde Nasies ondersteun word, vuur mortiere af op posisies van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) in Sirte, Libië.

ISIS het probeer om ‘n basis in Sirte te vestig, maar ‘n … Lees verder

Hoofstroommedia berig nie oor VN se gifgasaanval-verslag nie

Ses weke gelede het ‘n tweemanafvaardiging in die geheim in Damaskus aangekom uit Aleppo. Dié twee is deur die Siriese rebelle afgevaardig. Hulle het onder ‘n waarborg van veiligheid met die personeel van president Bashar al-Assad kom onderhandel. Hulle glo Lees verder