Microsoft verseker Web Office XML-patent

Die Amerikaanse patent is toegeken om die formattering en verandering van Word-dokumente wat XML gebruik te voorkom.

Die patent het nie net Word-dokumente wat op 'n lokale rekenaar gestoor word beskerm nie maar ook wanneer die dokumente op die internet

Lees verder

Kuberkrakers teiken gewilde webwerwe

Die woernaalskrywer van Tiblisi meen die aanvalle kom ná 'n reeks kritiese kommentare oor die inval en die toekoms van die gebied Suid-Ossetië nadat dit laas Augustus deur Rusland ingeval is.

Dié tipe aanval staan bekend as 'n "denial of

Firefox bereik 1 miljard aflaaie

Die 500-miljoenmerk is verlede jaar verbygesteek maar met die vrystelling van Firefox 3.0 en kort daarna 3.5 het hulle die 1-miljardmerk binne slegs 17 maande verbygesteek. Dit is aangehelp deur die bemarkingsveldtog wat daartoe gely het dat meer as 8 … Lees verder

Afrikaans: radikale optrede is nou nodig

Die gedagte dat ons moet veg vir Afrikaans in elke sfeer van die samelewing en die feit dat die pogings geen vrugte afwerp nie het my laat besef dat ons aksies meer radikaal moet wees. Nou hiermee sê ek nie