Oproeriges brand skole, beskadig 50 voertuie

Spanning in Alberton het daartoe gelei dat die Ekurhuleni Metropolisie op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas is.

‘n Metropolisiewoordvoerder, Wilfred Kgasago, sê dit is nog nie duidelik waaroor die oproer handel nie, maar hy sê staatsgeboue word geteiken.

Gewelddadige oproer in … Lees verder

Derde ongeluk vir vragmotorbestuurder wat chaos saai

Dit is die derde keer dat die swart vragmotorbestuurder wat verlede week verwoesting by Alberton gesaai het, vir strafbare manslag aangekla word.

Isaac Maruding het verlede week tussen 48 motors op die N12 by Alberton ingejaag en vier mense se … Lees verder

Vragmotorbestuurder wat verwoesting op N12 saai, vas

Die bestuurder van die vragmotor wat die ongeluk op die N12 in Alberton veroorsaak het, sal volgens die polisie op vier aanklagte van strafbare manslag in die hof verskyn.

Die 44-jarige bestuurder van die beweerde onpadwaardige vragmotor was glo Dinsdagoggend … Lees verder