Karel Combrinck: Ondermaanse manewales

Life’s but a walking shadow, a poor player
That struts and frets his hour upon the stage
And then is heard no more: it is a tale
Told by an idiot, full of sound and fury,
Signifying nothing

  • Skakespeare, Macbeth
Lees verder

Protes: ‘n Monster met ‘n eie lewe.

Terwyl die wêreld in brand staan, Suid-Afrikaanse universiteite die slagoffer is van voortdurende proteste, en die huidige Amerikaanse leiers doodsbang lyk te wees vir sommige presidentskandidate, kan ons ’n duidelike patroon gewaar: Proteste en meer proteste. In die begin lyk … Lees verder

Ons absurde toneel

Deur Joseph Secreve.

Soos seker baie mense gaan ek deur verskillende giere, en verdiep myself in diverse stokperdjies van tyd tot tyd. Veral op literêre gebied het ek al sedert my hoërskooljare begin wetenskapfiksie lees, gevolg deur die werke van … Lees verder