Al Kaida aanvaar verantwoordelikheid vir bom

Die terroristegroep Al Kaida het verantwoordelikheid aanvaar vir die mislukte poging om ‘n passasiersvliegtuig bo Detroit, VSA, op te blaas.

Volgens SITE, ‘n Amerikaanse intelligensieorganisasie, het Al Kaida Maandag ‘n verklaring op ‘n Islamitiese webwerf geplaas waarin die groep sê … Lees verder