‘n Voormalige Somaliese parlementslid wat in 2010 by al-Sjabaab aangesluit het, was een van twee selfmoordbomaanvallers wat die lewe van 13 mense naby ‘n basis van die Verenigde Nasies (VN) en die Afrika-unie (AU) geëis het.
Die motorbomme in voertuie … Lees verder