Regering appèlleer teen al-Bashir-beslissing

Die regering het hofstukke ingedien om te appèlleer teen die Hooggeregshof in Pretoria se beslissing dat die Soedannese president, Omar al-Bashir nie die land mag verlaat nie.

Die hof het verlede maand aanbeveel dat die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings … Lees verder

Nog chaos dié week in parlement verwag met Bashir-debat

President Jacob Zuma het sy spyt en teleurstelling uitgespreek oor die chaos in die Parlement toe ‘n beplande vraag- en antwoordsessie tussen hom en parlementslede weer verdaag moes word.

Chaos word dié week verwag met die debat oor die Soedanese … Lees verder

Weermag ontken berigte van gyselaarskap vir al-Bashir

Die weermag het Dinsdag berigte verwerp dat Soedan Suid-Afrikaanse soldate as gyselaars aangehou het om die inhegtenisneming van President Omar al-Bashir te verhoed.

Daar is tans Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag troepe in Darfoer ontplooi.

“Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het met … Lees verder

Al-Bashir se vliegtuig styg op van Waterklooflugmagbasis

Soedan se president, Omar al-Bashir het glo klaring gekry om vanaf ‘n Suid-Afrikaanse lughawe op te styg in weerwil van ‘n geslaagde dringende aansoek dat hy in die land moet bly.

Bashir se bemanning het glo pas klaring ontvang van … Lees verder