Die aktivis Russel Botman gaan volstoom voort

deur Leon Lemmer

Op die webwerf van die Universiteit Stellenbosch (US) is daar tans drie berigte wat sprekend dui op die toestand wat daar heers.

Die rektor, Russel Botman, het op 8 deser die Islamia College besoek om studente uit … Lees verder

Russel Botman oor skuld en hoop

Ons leef in ‘n tyd waarin bevrydingsteoloë vergoed word vir die meesal nadelige gevolge wat hulle politieke dade het. Aan Desmond Tutu is onlangs die Templeton-prys ter waarde van $1.7 miljoen toegeken. Die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), Russel … Lees verder