Akteur Hennie Smit na hoësorgeenheid

Die akteur Hennie Smit is na die hoësorgeenheid van die Wilgers Hospitaal geskuif nadat ‘n gebreekte rib deur sy long gesteek het.

Charl Senekal, bemarkingsbestuurder van Lefra Produksies, het Donderdag gesê die skade aan Smit long het ernstige komplikasies tot … Lees verder