Airbus wil noodvoorrade met nuwe vliegtuie verskaf

Die Airbus-stigting sal met die Internasionale Federasie van die Rooikruis en Rooikruisverenigings (IFRC) asook Airlink saamwerk om hulp aan arm lande te versprei.

Andrea Debbane, uitvoerende direkteur van die Airbus Foundation, het in die Dublin, Ierland ‘n beroep gedoen op … Lees verder

EgyptAir het glo skerp geswenk sê Griekse lugbeheer

Die hoof van Egipte se forensiese owerheid het ’n gevolgtrekking verwerp dat slegs klein stukkies liggaamsdele ná die EgyptAir-ramp gevind is omdat ’n ontploffing aan boord plaasgevind het.

’n Intensiewe ondersoek is aan die gang waarom die Airbus 320 van … Lees verder

Airbus doen noodlanding na bom glo op vlug ontplof

‘n Airbus A321 moes Dinsdag ‘n noodlanding op die Mogadisjoe-lughawe doen nadat ‘n bom vermoedelik ‘n gat bo die regtervlerk geruk het.

Die vliegtuig het op daardie stadium ‘n hoogte van sowat 14 000 voet bereik.

‘n Passasier is uit … Lees verder

SAL-aanvaar Nene-plan op die nippertjie

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het ter elfder ure besluit om die Airbus-transaksieplan te aanvaar.

Die plan is soos dié een wat deur die voormalige minister van Finansies Nhlanhla Nene, goedgekeur is.

Die lugdiens het die Tesourie ingelig dat sy raad gestem … Lees verder

Elektriese fout lei glo tot AirAsia-vliegramp

‘n Elektriese fout en die bemanning se onvermoë om die vliegtuig te beheer, het tot die val van die AirAsia A320 verlede jaar in die See van Java gelei waarin 162 mense dood is.

Die ongelukverslag is Dinsdag bekend gemaak.… Lees verder

SAA verwerp bewerings van ongerymdhede

Die adjunkminister van finansies, Mcebisi Jonas het enige sprake van ongrymdhede verwerp met SAA se beplande Airbus-ruiltransaksie van sowat ses miljard rand, het RSG berig.

Hy het gepraat nadat die Suid-Afrikaanse Lugdiens bekend gemaak het dat hy nie uit die … Lees verder

Airbus 330 verloor skielik onverklaarbaar krag

‘n Airbus A330-300 van Singapore Airlines met 180 passasiers en 12 bemanningslede aan boord het tydelik die krag van albei sy enjins verloor terwyl dit Saterdag op ‘n vlug van Singapoer na Sjanghai op ‘n hoogte van 39.000 voet deur … Lees verder

Geen oorlewendes in Alpe-vliegramp

Die Franse eerste minister, mnr. Manuel Valls, het gister gesê hy vrees al 148 passasiers en bemanningslede is dood nadat die Airbus van die Germanwings-redery op vlug GWI18G in die suide van Frankryk neergestort het.

“Ons weet nog nie wat … Lees verder

Dodelikste maand in lugvaartgeskiedenis

Die jongste vliegongeluk maak van Junie 2009 een van die dodelikste maande in die onlangse lugvaartgeskiedenis.

'n 14-jarige meisie, Bahia Bariki, is nog die enigste oorlewende van die 153 mense aan boord van die Airbus van Yemenia Airways wat in … Lees verder