Volksblad kry bruin redakteur

Ainsley MoosDie oudste Afrikaanse koerant in die land, Die Volksblad, kry van aanstaande jaar af ‘n bruin redakteur, mnr. Ainsley Moos. Hy sal vanaf Januarie 2010 die leisels by mnr. Jonathan Crowther oorneem wat ná 36 jaar in die joernalistiek … Lees verder