SA verkoop wapens aan VSA se vyande

Die DA is op die vooraand van Hillary Clinton se besoek bekommerd dat Suid-Afrika se wapenhandel met sekere lande moreel verdag en moontlik onwettig is: Die lande sluit Iran, Sirië en Libië in.

Ingevolge VN- en EU-handelsbeperkinge is wapenhandel met … Lees verder

Ajatolla vra einde aan straatbetogings

Die opperleier van Iran, ajatolla Ali Chamenei, het gister ’n einde geëis aan die straatbetogings wat die land ruk sedert ’n betwiste verkiesing ’n week gelede, en gesê enige bloedvergieting sal hul leiers se skuld wees.

Hy het president Mahmoed … Lees verder