Agter elke man, staan ‘n ingeligte vrou

Miskien moet ek 'n raps meer agtergrond oor manlief gee. Sy belangstellings in rolprente en aktrises is skraps. Hy slaap dwarsdeur tagtig persent van die flieks wat ons kyk en as hy wakker bly tot aan die einde is dit Lees verder