Agri SA en Nkwinti is dit roerend eens oor grondhervorming

Agri SA en Gugile Nkwinti, die minister van landelike ontwikkeling en grondsake het mekaar gister gevind toe Agri SA grondhervorming heelhartig omhels het. Trouens, Nkwinti was selfs onkant gevang deur die mate waartoe die boere bereid is om die ANC … Lees verder

Regering stook rassehaat

Voor my lê foto’s met besonderhede van slagoffers van plaasmoorde. Dit is deur ʼn polisieman verskaf wat daarby betrokke is.

Hierdie aaklige besonderhede en afgryslike foto’s verskyn nooit in  koerante nie. ANC-ministers en LP’s en sê die onbeskryflike wreedhede is

Lees verder