Zille se geloofwaardigheid duik in die plaashek

Die DA probeer naarstiglik vure doodslaan nadat die party se steun vir die heropening van grondeise vir ’n tydperk van vyf jaar konsternasie onder grondeienaars veroorsaak het en hul leier se geloofwaardigheid onherstelbaar aangetas het.

Daar bestaan nou die sterk … Lees verder

Hani-telg vlug van Agang-skip

Die dogter van die vermoorde leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), Chris Hani en lid van AgangSA, het na Cope oorgeloop.

Vanessa Hani, sal ‘n groot aanwins vir die party wees,het Cope se sekretaris-generaal, Lyndall Shope-Mafole, in ‘n verklaring … Lees verder

Mampie wou nie by DA aansluit nie

Dr. Mamphela Aletta Ramphele het Maandag gesê die samewerking tussen die Demokratiese Alliansie (DA) en Agang SA het weens partypolitiek gesneuwel.

Sy het ook gesê die ineenstorting van die koalisie tussen die twee partye is hul albei se fout.

Ramphele … Lees verder