Die mees gehate liedjie oor afwykings genomineer vir Emmy-toekenning

Ten spyte daarvan dat dit een van die minsgewilde liedjies van alle tye op YouTube was, is ‘n liedjie oor “vloeibare seksualiteit” genomineer vir ‘n gesogte Amerikaanse televisie-toekenning.

Bill Nye se “My Sex Junk” -liedjie het die meeste kykers gewalg, … Lees verder

Media24 adverteer afwykings as nuuswaardig

Parafilie (van die Griekse para παρά = naaste en -philia φιλία = vriendskap) is die versamelnaam van ‘n groep seksuele handelinge wat afwykend van heersende norme is.

Beeld het dit Donderdag as ‘n soort advertensie in ‘n hoofberig gebruik, wat … Lees verder