Afwesigheid in parlement en wetgewer onder skoot

Lede van die parlement en wetgewers kan hul plekke verloor of beboet word as hulle belangrike vergaderings misloop.

Die parlementêre woordvoerder Luzuko Jacobs het gesê ‘n beleid ten opsigte van bywoning is deur die gesamentlike veelpartyreëlskomitee aanvaar.

Hy het gesê … Lees verder

Suid-Afrikaners is stokkiesdraai-kampioene

lazyAfwesigheid by die werk die tyd van die jaar in Suid-Afrika is van die hoogste in die wêreld.

Só sê ‘n Kaapse regsverteenwoordiger, Michael Bagraim, wat geageer het op syfers van Statistiek Suid-Afrika wat wys dat afwesigheid van die werk … Lees verder