Brief: Hoe kan ons ‘dinamies optree’ sonder politieke mag?

“Terug by die opskrif van hierdie rubriek. Ons moet onsself eerlik afvra: Wat het geword van die kreatiewe, dinamiese ondernemingsgees wat so kenmerkend van die Afrikanervolk was? Apatie gaan ons nie uit die gat bekend as die nuwe Suid-Afrika kry … Lees verder

Koos Reyneke is 20 jaar te laat

deur Leonie Rheeder

Mnr Piet Le Roux, ras maak saak – loop net by jou deur uit en haal jou donker bril af en kyk hoe lyk die NSA ná ras “nie meer saak maak nie”.

Intussen skryf … Lees verder

Die belang van ‘n volk se geskiedenis

paulkrugerpraagPaul Kruger is op hierdie dag in 1825 gebore. Vir baie is hy onbetwisbaar die grootste leier wat die Afrikanervolk nog opgelewer het, en dit is belangrik dat geskiedkundige datums soos hierdie nie uit ‘n volk se kultuur-skatkis verdwyn nie, … Lees verder

Kaptein Piet Croucamp se spekskietery

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

‘n Engelse woord vir ‘n seerower, “buccaneer”, is van die Franse term “boucanier” afgelei. Laasgenoemde verwys na die gewoonte van Franse jagters op Karibbiese eilande soos Haïti Lees verder

Nasperskondisionering onderhou FW-de-Klerkverraad

Na mens hierdie verslag hier op Praag gelees het en daarna op hierdie brief afkom in vanoggend se Beeld, kan mens nie anders as om die erns van ons Afrikanervolk se stryd om vryheid te besef nie. Maar ook: ander

Lees verder

Stilte voor die storm

Vanoggend moet ek my voertuig neem vir sy beplande diens. Dit is koud vanmore; ek ry haastig sodat ek betyds my weg terug kan vind werk toe. Ek is net so ‘n blok of twee van waar ek werk. So … Lees verder

Bly weg van ons af, mnr. De Klerk!

Ope brief aan FW de Klerk

Praaglesers, vergun my asb hierdie laaste keer- om FW de Klerk se naam oor my lippe te neem.

Mnr FW de Klerk, om die kompleksiteit van jou van bodemlose put van verraad te evalueer … Lees verder

Wat gaan van die Voortrekkermonument word?

Staatsubsidies maak slegs 16% van die VTM Groep se bedryfsinkomste uit en dit plaas geweldige druk op die organisasie se kontantvloei.  Hierdie druk word direk weerspieël in die inkomstepakkette van die amptenare en personeel wat wat tussen 30 en

Lees verder

Staatsubsidies maak slegs 16% van die VTM Groep se bedryfsinkomste uit en dit plaas geweldige druk op die organisasie se kontantvloei.  Hierdie druk word direk weerspieël in die inkomstepakkette van die amptenare en personeel wat wat tussen 30 en

Lees verder