Hermann Giliomee (gebore in 1938) is ‘n gerespekteerde historikus. Hy beywer hom vir die heil van Afrikaans in groter mate as enige lid van die huidige geslag Afrikaanstaalkundiges en -letterkundiges. Veral in hierdie opsig wek hy die indruk van ‘n … Lees verder
Etiket: Afrikanerskap
Leon Lemmer: Gabriël Botma oor Afrikaanse polemieke
Aan die Universiteit Stellenbosch (US) funksioneer die Departement Journalistiek sedert 1978. Piet Cillié was die eerste hoof, gevolg deur Johannes Grösskopf (die pa van Hein, die 1987-ANC-bomplanter), George Claassen (wat by die Waarheids- en Versoeningskommissie sy sondes bely en om … Lees verder
Leon Lemmer: Jaap Steyn se ‘Afrikanerjoernaal’
Teen die einde van verlede jaar het daar ‘n uitsonderlike publikasie verskyn, JC Steyn se Afrikanerjoernaal: ‘n Vervolgverhaal in 365 episodes (Pretoria: FAK, 2016, 414p, R297). Die boek is, soos in die geval van Steyn se vorige werk, Ons gaan … Lees verder
Willie Esterhuyse se wel en wee
deur Leon Lemmer
Willie Esterhuyse (gebore in 1936) was tot 1987 lid van die Broederbond en jare lank skynbaar ‘n liefling van die Afrikaner en die NG Kerk. Byvoorbeeld, aan die Universiteit Stellenbosch het die inisiatief van hom uitgegaan om … Lees verder