Watter historiese jaartalle is vir Afrikaners van belang? Ek sou sê onder meer: 1652 (die aankoms van Jan van Riebeeck en sy geselskap in Tafelbaai, dus ons volksplanting), 1838 (die Groot Trek en die Slag van Bloedrivier), 1881 (die Slag … Lees verder
Etiket: Afrikaners
Brief: Afrikaner-afgrond?
Mnr. FW de Klerk en die Nasionale Party het die beloftes oor magsdeling vir die Nuwe Suid-Afrika nie nagekom nie. Daar is swak onderhandel tydens die KODESA-samesprekings en die Afrikaner het na afloop daarvan aan die korste end getrek. Die … Lees verder
Leon Lemmer: Peter Hitchens oor die ontaarding van die Britte
Christopher Hitchens (1949-2011) was ‘n radikale, konfronterende, marxistiese joernalis wat baie polemieke met sy omtrede uitlatings ontketen het. Saam met Richard Dawkins, Daniel Dennett en Sam Harris was hy een van die grondleggers van die militante Nuwe Ateïsme. In sy … Lees verder
Leon Lemmer: Bruce Whitfield se vermenging van optimisme en pessimisme
Iedere motiveringspreker weet dat daar net een manier is om met praatjies jou brood te verdien. Jy móét optimisties wees. In die plaaslike hoofstroom-inligtingsmedia, bv koerante, val dit op hoe daar meesal gepoog word om nuus oor die nuwe Suid-Afrika … Lees verder
Leon Lemmer: Flip Buys se ‘Die pad na selfbestuur’
Cor Ehlers besin oor Afrikaner-selfbeskikking in sy boek, ‘n Heimat vir Afrikaners: Die tiende provinsie (Praag 9.02.2020). Hy wys op die agteruitgang van die land sedert 1994 en bied ‘n padkaart aan vir die voortbestaan van Afrikaners as … Lees verder
Word lid van die groep van onskuldige Afrikaners
Hiermee word u uitgenooi om lid te word van die Groep van onskuldige Afrikaners.
Ons weier om om verskoning te vra vir die optrede of beleid van enige Boere- of Afrikanerregering in die verlede sedert 1652, veral nie vir sogenaamde … Lees verder
Leon Lemmer: Die ondermyning van kragdadigheid
In die goeie ou dae het mense geweet waaraan hulle glo, wat hulle waardes is en dit uitgeleef. Daar was ‘n vastigheid in die lewe wat nie deur relativering ondergrawe is nie. Afrikaners het geweet waarvandaan hulle kom, wat hulle … Lees verder
Dan Roodt: Finne en Afrikaners: gemaal tussen twee groot klippe
‘n Mexikaanse president uit die negentiende eeu, José de la Cruz Porfirio Díaz Mori, het op ‘n keer die beroemde woorde gespreek: “Arme Meksiko, so ver van God en so naby aan die Verenigde State!” Net so kan ‘n mens … Lees verder
Leon Lemmer: Heimat, ontheemding, nostalgie en Afrikaans as ‘n tuiste
Namate ‘n mens bejaard word, is jy geneig om eerder terug as vorentoe te kyk. Dit is so omdat die verlede oor meer jare strek as wat die toekoms inhou. In die verlede was daar goeie tye waarna jy verlang, … Lees verder
Leon Lemmer: Die kolonisering van Algerië en Suid-Afrika — ‘n vergelyking
Daar was ‘n tyd toe Afrikaners in talle lande in Suider-Afrika ‘n beskawende bydrae gelewer het. In Kenia, op die hoogland, het joiners in 1908 ‘n Afrikaanse gemeenskap begin, wat mettertyd voortreflik uitgebou is. Mau Mau-terrorisme, oftewel politieke “bevryding”, het … Lees verder
Leon Lemmer: Swart Afrika as vertreksaal vir emigrante
Ek het al by verskeie geleenthede oor die massa-intog van inkommers in die Europese vasteland (bv Praag 3.02.2018) en Brittanje (bv Praag 15.05.2016) geskryf. In 2015 het hierdie verskynsel ‘n hoogtepunt bereik toe 1.256 miljoen migrante Europa binnegesypel … Lees verder
Dan Roodt: Sondagaktueel 7
In dié sewende episode van Sondagaktueel, is daar al weer sprake oor Eskom wat nóg R10 miljard wil hê. Dan is Tony Leon en Ryan Coetzee afgevaardig om ondersoek in te stel na waarom die DA soveel Afrikanerkiesers verloor. Vandeesweek … Lees verder
Leon Lemmer: Afrikaners: ‘Swerwers sonder rigting, soekers wat nooit vind’?
Die Nederlandse regering was een van die grootste kritici van die Afrikanerbewind in Suid-Afrika. Apartheid is verdoem sonder om ter versagting die historiese bande tussen die twee lande in ag te neem. Hierdie strategie het ten minste deels te make … Lees verder
Leon Lemmer: ‘Die eggenotes agter Afrikaner politieke leiers’
Terwyl ‘n uitvoerende staatshoof in sy amp is, ontvang hy heelwat publisiteit en word hy ‘n bekende persoon. Sy eggenote weerkaats in ‘n mate hierdie bekendheid omdat sy bv soms saam met hom afgeneem word of hier en daar ‘n … Lees verder