
Hoe ‘n Afrikanerowerheid tot stand kan kom

Op 16 Desember 1773 het ‘n baie belangrike gebeurtenis in Boston, Massachusetts plaasgevind. Inwoners van Boston, ontstoke oor die Engelse koloniale heersers wat addisionele belastings op hulle wou hef, het drie skeepsvragte vol tee verwoes deur dit in Boston se … Lees verder
Anton Barnard se skrywe oor die Wolkstaat stuur die gesprek oor Afrikanerselfbeskikking in die regte ringting. Ten eerste is dit belangrike dat die nuwe lewe wat hierdie gesprek ontvang het, volgehou word. Ten tweede moet ons nou realisties praat en … Lees verder
Beeld se meningspeiling oor die volkstaat het dié debat opnuut laat opvlam, soos die witwarm debat hier op die Praagwerf getuig. Soos ek in vorige rubrieke aangedui het, is ek egter van mening dat ‘n volkstaat bloot die uiteinde van … Lees verder