Leon Lemmer: ‘Die eggenotes agter Afrikaner politieke leiers’

Terwyl ‘n uitvoerende staatshoof in sy amp is, ontvang hy heelwat publisiteit en word hy ‘n bekende persoon. Sy eggenote weerkaats in ‘n mate hierdie bekendheid omdat sy bv soms saam met hom afgeneem word of hier en daar ‘n … Lees verder

Die Afrikaner-pleitbedryf

Portret van 'n Afrikaner-'leier'?Ek het verlede week kennis geneem van Pieter Mulder (VF+), se “besadigde” repliek, op Tokyo Sexwale se belaglike en ongefundeerde uitsprake, rakende die Boere, wat nou ook vir die regering veroorsaakte plakkerskampe, geblameer word. Vandag lees ek toe Ben Marais 

Lees verder