PRAAG ontvang antwoord van UNESCO oor vernietiging van Afrikanererfenis

PRAAG het so pas ‘n antwoord van die Verenigde Nasies se kultuurliggaam, UNESCO in Parys, ontvang. Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep het weereens ‘n klag by UNESCO aanhanging gemaak ná die jongste vlaag aanvalle op Afrikanerstandbeelde op kampusse.

“Die ANC-bewind, asook die … Lees verder

Standbeelde na Fonteine verskuif

‘n Nuwe terrein is in Pretoria geïdentifiseer om “omstrede” standbeelde te huisves.

Dit volg na die verwydering van standbeelde ná vandalisme teen koloniale en Afrikanermonumente.

Die Gautengse LUR vir Sport en Ontspanning, Molebatsi Bopape, sê die provinsiale regering het die … Lees verder