Dan Roodt: Nkosi, seën ons met apartheid

In Suid-Afrika is die werklikheid altyd vreemder as fiksie. Elke dag lees ons van nuwe absurditeite, soos betogers teen “dienslewering” wat munisipale kantore afbrand, vermoedelik in ‘n poging om “dienslewering” te verbeter. As jy die polisie bel, kom hulle nie. … Lees verder